Your Recipe Blog

VLEISLAND SE VINNIGE BILTONGBROODJIE

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 7

VLEISLAND SE VINNIGE BILTONGBROODJIE

  • 1 koppie koekmeel
  • ½ teelepel sout
  • 1 teelepel bakpoeier
  • ½ koppie melk
  • 1 eetlepel uitgebraaide vet
  • 1 eier
  • 1 eetlepel suurlemoensap
  • 1 koppie gekerfde biltong

Meng die deeg bestanddele saam totdat dit ‘n hanteerbare deeg vorm, meng dan die biltong by en knie lekker deur.
Maak balletjies en sit sommer in ‘n kolwyntjie pan.
Smeer bietjie eier bo-op die broodjies en bak teen 180°C vir 30 minute.
Hierdie resep maak NET 7 broodjies.
Geniet dit saam met BOTTER of ROOM.

Resep en foto: Stefaans Blaauw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page