Your Recipe Blog

VINNIGE KAASSKONS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute | Servings: 16

VINNIGE KAASSKONS

Die skons het so lekker baie kaas in dat jy dit net so kan voor sit of met ‘n bietjie konfyt.

  • 500 ml bruismeel (self rising flour)
  • 500 ml gerasperde kaas, cheddar verkieslik
  • 500 ml melk
  • 5 ml sout
  • 10 ml rooipeper

Meng alles saam en skep in gespuite kolwyntjie pan.
Bak teen 180°C vir 20 minute.

Nota:
Ek het ‘n klein pannetjie gebruik en 16 uitgekry.
Die rooipeper klink baie, maar jy proe niks, ek gaan volgende keer bietjie meer rooipeper insit.

Resep en foto: Corrie Smith Venter

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page