Your Recipe Blog

SPINASIE QUICHE VAN GEBOTTELDE SPINASIE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 35-40 minute

SPINASIE QUICHE VAN GEBOTTELDE SPINASIE

Braai die spek en voeg koekmeel by. Roer deur.
Voeg die melk by en bring tot kookpunt.
Dreineer die gebottelde spinasie, voeg by die spekmengsel en meng goed deur.
Klits die eiers en roer by die spinasiemengsel.
Meng die Cheddarkaas en mosterd by die beslag.
Skep beslag in ‘n gesmeerde tertpan en bak in ‘n warm oond (180ºC) vir 35 tot 40 minute.

Nota:
Hierdie resep kan ook as individuele porsies in ‘n muffinpan gebak word.

Resep en foto: Beulagh Lombard

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5