Your Recipe Blog

SKUD EN SKOMMEL PIZZA DEEG

Recipe by
Cook: 30 minute | Servings: 2 basisse

SKUD EN SKOMMEL PIZZA DEEG

Resep en foto: Chantelle Roets
Het pizza gemaak met skud en skommel deeg. Genoeg deeg vir 2 panne.

  • 3 koppies bruismeel
  • 1 teelepel sout
  • 200 ml kookwater
  • 200 ml sonneblom olie
  • Voeg alles in ‘n tupper bak met ‘n deksel wat stewig toemaak en skud net goed tot dit ‘n deeg vorm.
  • Druk die deeg in die panne vas as basis vir jou pizza.
  • Nota:
  • As dit lyk of  die deeg papperig is, moenie stress nie, druk net in die gespuite panne vas.
  • Sit tamatie en uie sous of mayonaise op en enige vulsel.
  • Meng Mozarella en Chedder kaas vir bo-op die vulsel.
  • Bak 30 min 180ºC.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page