Your Recipe Blog

ROFPOFDEEG VIR ROOM HORINKIES

| Servings: ± 4 dosyn

ROFPOFDEEG VIR ROOM HORINKIES

  • 375 ml koekmeel
  • 12.5 ml suurlemoensap
  • 160 g botter
  • 2 ml sout
  • 100 ml yswater
Meng alles saam, maar pas op om die deeg te nat te maak.
Rol die deeg uit, mens rol altyd in die rigting weg van jou af.
Sny deeg 15 mm breed x 150 mm lank.  Draai om die vorms en bak 10 minute tot bruin en bros.

Resep en foto:  Carol Mouton
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5