Your Recipe Blog

PEPPERMINT CRISP TERT

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 2 Liter tertbak

PEPPERMINT CRISP TERT

  • 2 pakkies Tennisbeskuitjies
  • 2 blikkies peppermint karamel kondensmelk
  • 250 ml Orley Whip
  • 2 Peppermint Crisp sjokolades

Klop die Orley Whip styf.
Smeer koekies dik met kondensmelk en pak in ‘n tertbak.
As een laag klaar is, smeer helfte van die Orley Whip oor die gesmeerde koekies.
Rasper Peppermint Crisps fyn en strooi oor die room laag.
Herhaal nog ‘n laag.
Plaas in die yskas om goed te stol.

Resep en foto: Meisie Van Der Colff
Tweede foto:  Lize Jacobs – mens kan ook heel koekies onder en op die kante pak soos ek gemaak het.

2 Reviews

  1. Christi

    Waar koop jy peppermentkaramel-kondensmelk?

    Star
    • Meeste winkel het dit deesdae op die rakke by die karamel, hoop jy kom reg.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page