PAASFEES ETE IDEES
Uit the Biblicle Meal Presentation boek.
THE MEAL
Foods served at Passover in Jesus’ time
Lamb:
Eaten roasted or in a thick stew with vegatables.
Unleavened bread:
Flat loaves made of wheat or barley flour, salt and water.
Wine:
Four glasses of wine (grape juice) mixed with water drank to represent the four phases of tedemption of Exodus 6:6-7
Bitter Herbs:
Represented the cruel bondage in Egypt. They included onions, garlic, radishes and peppers.
FOODS INCLUDED AFTER JESUS’ TIME
Haroseth:
Made to resemble the mud mortar of Egyptian bondage, it contains ground apples, raisins, figs, nuts, wine (grape juice) and honey.
Baked eggs :
Among the many traditions is that they were an ancient symbol of suffering.
Parsley and Salt Water:
The rabbis taught that the salty water represents the tears of the angels for the Egyptians who drowned in the Red Sea.
Other Foods commonly eaten at ancient feasts:
Grapes, raisins, Dates, Figs, Prunes, Apricots, Almonds, Walnuts, Wheat, Barley, Carob, Seeds, Honey, Olives, Pickles, Cucumbers, Cheese, Dried Fish.
Geplaas deur Marian Nera Madejski
Ek plaas die Spyskaart vir die Bybelse ete.
Exodus 20: “…. ons wil ‘n fees vir die Here hou”
Peuselhappies:
Neute en amandels as geskenk aan Josef.
“… neem van die opbrengs van die land in julle sakke en bring vir die man ‘n geskenk… neute en amandels” Gen. 43:11
Dadels uit die liefdesliedere van Hooglied. Hooglied 5:10-11
Rosyne en vye van Abigail aan Dawid geskenk. 1 Sam 25:18
Voorgereg:
Esau se lensiesop met Iehem (brood)
Gen 26:34
Hoofgereg:
Kwartel vleis uit die woestyn Sin. Exodus 16:13
Skaapvleis van Nabal se boerdery in Karmel
1 Sam 25:2
Koring uit Boas se land. Rut 2:14
Boontjies uit Dawid se voorraad. Rut 2:14
Oase slaai:
Komkommers uit Egipte. Numerie 11:5
Olywe uit die weduwee se mandjie. Deut. 24:20
Eiers wat ‘n vader aan sy seun gee. Lukas 11:12
Preie en uie waarna die Israeliete verlang.
Nagereg:
Heuningkoek gemaak van Simon se heuning. Rigters 14:9
Dadelkoek berei van dadels vir die regverdige. Ps 92 : 13
Vrugte in ‘n mandjie:
Vrugte soos wat due Here vir Amos in ‘n gesig laat sien het. Amos 8:1
Iets te drinke:
Melk uit die land van melk en heuning. Gen 18:8
Vrugtedrank gemaak van die vrug gemaak van die wynstok en die somervrugte. Markus 14:25
Koffie en tee as ‘n moderne nagedagte.
Geniet die ete.
Spyskaart voorbeeld geplaas deur Ina van Heerden
Foto: Emelia Victor