LUGBRAAIER “PORK BELLY”

- 1 heel “pork belly” met vel aan
- sout
Sny die velkant in diamante met ‘n skerp mes net tot op die vetlaag.
Sout die velkant en sorg dat die sout mooi in die snye ingaan.
Lugbraai vir 30 minute by 110°C.
Verhoog dan die hitte na 200°C en lugbraai vir nog 40 minute.
Laat die vleis rus vir 10 minute en bedien.
Resep en foto: Ilze Jacobs