Your Recipe Blog

LUCINDA SE SLAP PASTEIDEEG

LUCINDA SE SLAP PASTEIDEEG

  • ½ koppie melk
  • ½ koppie olie
  • ¾ koppie koekmeel
  • 3 teelepels bakpoeier
  • 1 eier
  • knippie sout

Sif droë bestanddele in ‘n mengbak.
Klits die eier, melk en olie saam in ‘n aparte mengbak.
Voeg die natmengsel by die meelmengsel, meng alles saam en maak seker daar is geen klontjies in die deeg nie. Skep die deeg oor die pasteivulsel.
Bak in voorverhitte oond teen 180 °C tot goudbruin en gaar.

Nota:
Dit lyk min, maar rys nogals baie.
Soos op die hoof foto, kan jy ook paar uieringe bo op die deeg pak voordat jy dit bak.

Resep: Lucinda Bosch Posthumus
Derde foto: Joyce Geers Minnaar
Tweede foto: Alida Siebert‎
Hoof foto: Elvira Kordom

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page