JELLIEKOEK
Lekker maklike somer nagereg vir die kinders (en grootmense)
- 1 winkel aangeskafde trifle sponskoek, heel in ‘n ronde bak
- 2 pakkies jellie
Maak jellie aan volgens aanwysings.
Plaas die sponskoek in ‘n diep bak.
Giet die jellie bo-oor die spons koek.
Plaas in yskas totdat die jellie gestol is.
Bedien met koue vla.
Resep en foto: Talia de Scande
Category:












