Your Recipe Blog

JELLIEKOEK

JELLIEKOEK

Lekker maklike somer nagereg vir die kinders (en grootmense)
  • 1 winkel aangeskafde trifle sponskoek, heel in ‘n ronde bak
  • 2 pakkies jellie

Maak jellie aan volgens aanwysings.
Plaas die sponskoek in ‘n diep bak.
Giet die jellie bo-oor die spons koek.
Plaas in yskas totdat die jellie gestol is.
Bedien met koue vla.

Resep en foto:  Talia de Scande

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5