HEERLIKE PASTEITJIEDEEG
- 8 koppies koekmeel
- 1 teelepel sout
- 500 g Stork margarien
- 4 eiergele
- 4 eetlepels asyn
- 500 ml yswater
Rasper die botter in die meel- en soutmengel in en vryf in met jou vingers tot dit soo growe broodkrummels lyk.
Meng die eiergele met die asyn en voeg die yswater by.
Voeg die eiermengsel by die meelmengsel, meng die deeg goed en rol uit.
Ek het die deeg vir ‘n halfuur in die yskas gesit voor ek dit uitgerol het – die deeg werk baie lekker.
Maak die pasteitjies, smeer ‘n mengsel van eiergeel en water oor die deeg en bak vir 20 minute teen 200°C.
- 8 cups of cake flour
- 1 teaspoon salt
- 500 g Stork Bake margarine
- 4 egg yolks
- 4 tablespoons vinegar
- 500 ml ice-cold water
Grate the margarine into the flour and salt and rub between your fingertips until it resembles breadcrumbs.
Then you combine the egg yolks, vinegar and ice-cold water.
Mix together to form a dough and refrigerate for 20 minutes. Roll and make your pies, then bake at 200°C for 20 minutes.
I made an egg wash using a egg yellow and water before baking the pies.
Resep en foto: Leanne Thurston Coetzer
Tweede foto: Nicolette Papas