Your Recipe Blog

DIE VERVOLMAAKTE POTBROOD

DIE VERVOLMAAKTE POTBROOD

Vir die deegmengsel:  https://yourrecipeblog.com/recipes/gideon-se-potbrood/

  • 1 koppie olywe, ontpit en gekerf
  • 3 takkies tiemie se blare afgetrek
  • 3 takkies roosmaryn blare, gekap
  • 30 ml olyfolie
  • 3 knoffelvingers, gekap (ek’t sommer 5 gebruik)
  • 1 koppie kaas, gerasper

Meng alles saam behalwe die kaas.
Rol die deeg uit tot omtrent 10 mm dik in ‘n reghoek en smeer die mengsel daaroor en strooi die kaas daaroor.
Rol die deeg op soos ‘n rolkoek en sny dit oor die lengte.
Plaas die deeg in ‘n gespuite swartpot met die snykant na bo en rol dit op in die pot, gevolg met die oorblywende deeg om die sirkel te voltooi.
Laat dit dan in die pot rys tot dubbeld in volume en bak op stadige kole en ‘n paar kole op die deksel vir 1 uur tot gaar.
Doen die stokkie toets.

Resep geplaas deur Gideon Louw
Foto: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page