-
MAKLIKE DONUTS
MAKLIKE DONUTS 2 koppies bruismeel knippie sout 1 koppie Griekse jogurt (niks meer, al lyk dit te min) Sif meel, voeg jogurt by en meng met mes. Werk daarna met hande tot sagte hanteerbare deeg. Vorm soos verlang en braai in olie tot gaar. Dreineer op kombuispapier. Sodra behoorlik afgekoel, versier met geklopte room en […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
CHEVON CASSEROLE WITH PARMESAN DUMPLINGS
CHEVON CASSEROLE WITH PARMESAN DUMPLINGS Die casserole kan met bees of skaap vleis ook gemaak word. Dit is regtig die beste op ‘n koue aand en die Parmesan dumplings gee daardie ekstra geur aan die dis. Ek sal dit verseker weer maak, dit was HEERLIK! Casserole: ½ cup plain flour salt and pepper 1 kg […]
Recipe by Rina Kleinhans
- ‹ Previous
- 1
- …
- 896
- 897
- 898