My naam is Rina Kleinhans en ek het ‘n passie vir kos in al sy verskillende vorms en daarom het ek besluit om hierdie blog saam te stel uit resepte wat ek oor ‘n aantal jare van kosvriende dwars oor die wêreld ontvang het.
Your Recipe Blog is uniek in dié sin dat elke gereg deur die betrokke persoon self gemaak is, en hulle ook hulle eie foto van die gereg met my gedeel het.
Dit beteken elke resep is suksevol getoets.
Dit is vir my ‘n voorreg om hierdie resepte met almal wat hou van kosmaak te deel.
Baie dankie aan elke kosvriend/vriendin wat hulle passie met my deel.
Ek is seker dat almal baie genot gaan put uit hierdie blog met sy wonderlike versameling van resepte, wat elkeen ‘n spesiale plekkie in my hart het.
My name is Rina Kleinhans and I have a passion for food in all its forms and that is why I have decided to compile this blog from recipes that I received from friends the world over for a number of years.
Your Recipe Blog is unique in the sense that every dish is made by the individual himself, who also shared their own photo of the dish with me.
Therefore, every recipe has been successfully tested.
I wish to share these recipes with everyone who loves cooking.
Thank you to every food-friend who share their passion with me.
I’m sure everyone will enjoy this blog with its wonderful collection of recipes, each with a special place in my heart.