Your Recipe Blog

DEEG VIR PANNEKOEK EN PASTEIE

Recipe by
Cook: 45 minutes

DEEG VIR PANNEKOEK EN PASTEIE

  • 4 eiers
  • 1000 ml water
  • 4 koppies koekmeel
  • 20 ml bakpoeier
  • 5 ml sout
  • 100 ml asyn
  • 250 ml kookolie

Klits eiers en water goed. Sif droë bestanddele saam.
Roer die droë bestanddele by die eiermengsel in en klits tot glad.
Voeg asyn en kookolie by en klop goed.
Giet oor pastei vir ‘n kors of bak pannekoek.
As jy ‘n vinnige pastei deeg wil hê, maak pannekoek deeg aan skep ‘n bietjie onder in die tertbak.
Skep jou vulsel bo-op (ons het wildsvleis gebruik) en giet die res van die deeg bo-op.
Plaas in oond op 200ºC vir 45 min tot dit mooi goud bruin van kleur is.

Nota:
Nie gedink dit kan werk nie maar dit is heerlik.

Resep en fotos: Theresa Steyn

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page