Your Recipe Blog

ZOERDOEF MET PIENK GIN

ZOERDOEF MET PIENK GIN

Vanoggend gou vir my ‘n bietjie Zoerdoef (pittekou) gemaak.
Dis baie lekker drankie soos ‘n likeur maar jy drink nnet een of twee sjots want dis lekker soet jy kannie heel aand bv op dit kuier nie dan sal jy  Zoeeeeeerrrr Doeeeefff neerval.
  • 400 ml pienk gin
  • 400 ml suiker
  • 400 ml moes van vars granadillas

Voeg alles bymekaar en roer totdat die suiker opgelos is.
Plaas in bottels wat goed seël en bêre op ‘n koel plek.
Laat trek omtrent vir 1 maand in.
Zoooooeeeeeŕrrr Doeeeeèeéf!

Foto en resep: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page