Your Recipe Blog

ZAG SE BRAAI AARTAPPELS

ZAG SE BRAAI AARTAPPELS

  • ± 4 aartappels
  • 2 teelepels koeksoda
  • koekmeel, vir bedekking van gekookte aartappels
  • olie, vir diepbraai

Verdeel aartappels in gelyke dele en kook saam met opgeloste koeksoda, tot amper sag.
Haal van hitte af en dreineer. Laat staan tot afgekoel.
Bedek nou goed met lagie koekmeel en plaas in yskas vir ongeveer 20 minute.
Braai in warm olie tot goudbruin.
Haal uit olie en laat afkoel vir 10 minute en braai weer in warm olie tot baie krakerig.
Bedien dadelik saam met hoofdis.

Resep en foto: Zag Steyn

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page