YSTEE ENIGE GEUR
- 6 sakkies rooibostee gekook in 8 koppies water
- 2 pakkies perske jellie of geur van jou keuse
- 1 teelepel wynsteensuur (tartaric acid)
- ¾ koppie bruinsuiker gemeng
Gooi jelliepoeier by gekookte rooibostee en roer tot opgelos.
Vul aan met water tot 5 liter.
Bedien verkoel of soos verkies.
Foto: Petré van Jaarsveld
Category: