Your Recipe Blog

WORTEL DRANKIE

WORTEL DRANKIE

Wortel drankie……dit is nou nie juis ‘n mooi kleur nie maar proe nie te sleg nie.

  • 250 ml wortelsap
  • 2 eetlepels kondensmelk
  • 1 teelepel heuning
  • ¼ teelepel kaneel
  • ½ teelepel vanilla geursel
  • sopie Cruz vodka

Meng alles saam in ‘n versapper en skink in mooi glas.

Resep en foto: Marian van Deventer

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5