Your Recipe Blog

WIT SJOKOLADE TIFFIN

WIT SJOKOLADE TIFFIN

  • 450 g wit sjokolade
  • 100 g botter
  • 200 g nutticrust in growwe krummels
  • 100 g neute, gerooster en gekap (ek het hazelneute gebruik)
  • 30 g gemengde skil
  • 30 g gekristalliseerde gemmer, fyn gesny
  • 100 g bont kersies, fyn gesny
  • 1 suurlemoen se skil, fyn gerasper

Smelt sjokolade oor water en roer botter in.
Meng alles saam. Druk vas in vorm en laat afkoel.
Sny in porsies en geniet saam koffie, as nagereg of soos die gees jou lei.

Resep en foto: Frikkie Jones

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page