WARM RISSIESOUS
- 3 groot knoffel huisies
- 1 teelepel sout
- 2 koppies wit asyn
- 1 kg rissies wat jy het (ek het birds eye en habenero rissies gebruik)
Sny alles fyn en plaas alle bestanddele in kastrol en bring tot kookpunt.
Kook 10 tot 12 minute.
Haal van stoof af laat afkoel vir ‘n rukkie.
Skep in voedselverwerker en maak fyn.
Giet deur ‘n sif en bottel die sap.
Nota:
Die pulp kan jy weg gooi.
Foto: Koos Van Der Merwe
Category: