Your Recipe Blog

VULLENDE PAP EN NJAMA (VLEIS)

Avatar photo
Recipe by
Cook: Ongeveer 2 ure

VULLENDE PAP EN NJAMA (VLEIS)

Smaak-lekker vullende en spotgoedkoop ete daagliks geniet deur menige. Die geheim lê in die sous!

  • 1 kg vleiserige sopbene
  • 2 blokkies bief ekstrak, opgelos in water
  • Braai die volgende saam in vlak olie:
  • 1 teelepel gerasperde knoffel
  • 1 groot gekerfde ui
  • 2 gesnyde tamaties
  • 1 teelepel sout
  • ½ teelepel rooipeper
  • 3 lourierblare
  • 5 heel naeltjies
  • 1 teelepel fyn komyn
  • Opsioneel:
  • 1 blikkie uie en tamatie

Sit die sopbene en opgeloste biefblokkies by en prut vir 1 uur.

  • Voeg die volgende by:
  • 4 aartappels, in blokke gesny
  • 4 wortels, in skywe
  • 1 handvol gekerfde seldery

Kook stadig vir nog ‘n  1 uur totalles gaar en sag is en ‘n lekker sous gevorm het.
Bedien saam met pap.

Resep en foto: Nico Conradie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page