Your Recipe Blog

VISKOP SOP

VISKOP SOP

  • 3 viskoppe (ek het kabeljou gebruik)
  • 1 vis “stock liqued sachet”
  • 3 klein tot medium aartappels, geskil en gerasper
  • 3 klein wortels, gerasper
  • 1 ui, opgesny
  • ½ teelepel knoffel
  • 1 teelepel suurlemoen zest
  • sap van een suurlemoen
  • 250 ml room
  • sout, Aromat en witpeper na smaak
  • 1 teelepel droë gemengde kruie
  • 1.2 teelepel fyn droë koljander speserye
  • gebraaide crousants vir garnering

Kook die viskoppe saam met die stock, knoffel en ui vir sowat 20 minute na kookpunt bereik is.
Dreineer deur sif.
Sit die res van bestanddele by die oorblywende vloeistof en prut tot groente gaar en sag is.
Bedien en garneer met crousants.

Resep en foto: Lelane Van Der Walt 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5