Your Recipe Blog

VINNIGE WORSIE SOUTHAPPIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15-20 minute

VINNIGE WORSIE SOUTHAPPIES

Sommer so ‘n vinnige sout-happie.

  • skilferkors deeg, in 5 x 5 cm blokkies gesny
  • “coctail” worsies
  • geklitste eier
  • parmesan kaas

Verhit oond tot 190° C. Voer ‘n bakplaat uit met bakpapier.
Plaas ‘n worsie op ‘n blokkie deeg en vou toe soos in die foto.
Ek het ‘n klein bietjie water gebruik om die deeg te laat vasklou.
Plaas op bakplaat. Maak soveel as wat jy nodig het.
Smeer met geklitste eier en besprinkel met kaas.
Bak vir 15 – 20 minute tot goudbruin.

Nota:
Dit vries ook baie goed. Maak soos bo beskryf, maar plaas die bakplaat in die vrieskas (moenie bak nie). Wanneer hulle bevrore is, haal hulle van die bakplaat af en sit in ‘n plastiese sakkie, en terug in die vrieskas.  Bak bevrore happies vir 20 – 25 minute.

Resep en fotos: Debbie Edwards

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page