Your Recipe Blog

VINNIGE SJOKOLADEKOEKIES

Cook: 10 - 12 minute

VINNIGE SJOKOLADEKOEKIES

  • 1 kg Snowflake sjokolade muffinmengsel (muffin mix)
  • 500 g Rama margarien, gesmelt
  • 1 pakkie mini Smarties, neute of sjokoladesplinters

Spuit ‘n bakplaat en voer die bakplaat met bakpapier.
Meng al die bestanddele deeglik deur.
Rol deeg in balletjies en pak op gevoerde bakplaat.
Bak in ‘n voorverhitte oond by 200 ºC vir 10 tot 12 minute.
Laat afkoel en geniet!

Resep gepos deur Renate Strydom Engelbrecht
Foto:  Renate Strydom Engelbrecht

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page