Your Recipe Blog

VINNIGE MUFFINBROODJIES

Recipe by
Cook: 15 - 20 minute

VINNIGE MUFFINBROODJIES

Maak 4 – 5 broodjies. Ek het ses uitgekry maar dit was baie klein broodjies; sal sê die resep sal vier groot muffins lewer.” 

  • 1 koppie koekmeel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • ½ teelepel sout
  • 125 ml melk
  • 2 eetlepels mayonnaise

Meng alle bestanddele saam tot deeg vorm.
Kan nog bietjie melk byvoeg as deeg te droog is.
Skep in voorbereide muffinpan en bak in oond teen 180 °C vir 15 – 20 minute.

Resep en foto: Angelica Horne

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page