Your Recipe Blog

VINNIGE LEMON MERINGUE

Recipe by
Cook: 25 min

VINNIGE LEMON MERINGUE

Resep en foto: Bernice Walters
Hoekom moet ek so lank lus wees vir ‘n tert wat ek self kan maak.

  • 1 pakkie suurlemoen geur Tennisbeskuitjies
  • 80 ml gesmelte botter
  • 2 blikke kondensmelk
  • 4 eiergele, geskei (hou witte eenkant)
  • 250 ml suurlemoen sap
  • Maak die beskuitjies fyn en meng met die gesmelte botter.
  • Druk vas in ‘n tertbak vir die kors. (22 tot 23cm)
  • Meng die res van die bestanddele saam.
  • Skep bo-op die kors.
  • Plaas in die oond op 180°C vir 10 min.
  • Klits eierwitte tot styf.
  • Voeg ‘n eetlepel suiker en paar druppels suurlemoen geursel (optional die geursel, ek hou van dit want dit gee ‘n verdere suurlemoen smaak) by.
  • Klits tot goed gemeng.
  • Skep eierwitmengsel bo-oor en bak tot eierwit droog en bruin is, so 15 minute.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page