Your Recipe Blog

VARKTJOPS IN KERRIE MARINADE

VARKTJOPS IN KERRIE MARINADE

Ek gaan vanaand hierdie varknek tjops braai. Dit (4 nektjops ) marineer nou in die kerriesous wat ek gemaak het.

  • 2 eetlepels blatjang
  • 1 eetlepel gewone mosterd
  • 1 eetlepel “spicy and mild” kerriepoeier
  • 1 eetlepel borrie
  • 2 eetlepel suurlemoensap
  • 1 eetlepel heuning
  • ¾ teelepel rissievlokkies
  • 1 teelepel  “Italian herbs”

Meng alles saam en skep oor die vleis,  laat staan vir omtrent 3 ure in yskas.
Ek gaan dit op stadige kole braai sodat die sous nie skroei of brand nie deur dit met gereelde tussenposes te draai tot dit sappig en gaar is.

Resep en foto:  Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page