Your Recipe Blog

TUNA TERRIEN

TUNA TERRIEN

Heerlike tuna terrein vir die somer en baie maklik om te maak.

  • 2 blikke tuna
  • 250 ml room
  • 250 ml mayonnaise
  • 1 medium ui, fyn gekap
  • 2 sakkies gelatien in warm water geweek (½ koppie)
  • sout en peper
  • vir kleur bietjie tamatiesous
  • kruie en speserye soos wat jy dit nodig ag, bv pietersielie, peri-peri wat ookal jou smaak is

Meng alles saam en skep in ‘n houer.
Plaas in die yskas om te stol.
Keer uit op ‘n mooi opdien bord.
Bedien saam met beskuitjies of na smaak.

Foto en resep: Christine Coetzee Brits

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page