Your Recipe Blog

TUISGEMAAKTE MOZZARELLA EN KNOFFELBOTTER ROLLETJIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 - 30 min

TUISGEMAAKTE MOZZARELLA EN KNOFFELBOTTER ROLLETJIES

  • Hoeveelhede na smaak:
  • gekoopte brooddeeg
  • 12 Mozzarella kaas blokkies, gesny 1 x 1 cm
  • gesmelte botter en knoffel, vir bo-oor smeer

Deel die brooddeeg op in 12 dele. Rol deeg in balletjies en sit ‘n blokkie kaas binne-in elke balletjie. (Sien foto) Plaas op bakplaat en bak vir 25-30 minute.
Wanneer dit uit oond kom, smeer met gesmelte botter en knoffel.
Dit is werklik heerlik!

Idee en foto’s: Leon Boetiekie Hartman

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page