Your Recipe Blog

TRADISIONELE IERSE SODABROOD

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minute

TRADISIONELE IERSE SODABROOD

  • 450 g gewone koekmeel
  • ½ teelepel suiker
  • ½ teelepel sout
  • ½ teelepel koek/brood soda
  • 300 – 600 ml dik karringmelk

Verhit oond – (160 °C in konveksie oond) of 180°C in normale oond.
Sif meel en voeg al die droë bestanddele saam.
Maak gaatjie in the middel en voeg 300 ml karringmelk by.
Meng goed. As die mengsel te droog is, voeg nog karringmelk by.
Maak in groot bol en sit in gesmeerde pan.
Sny ‘n kruis in die brood.
Laat staan vir so 5 minute en plaas in in oond.
Bak vir 45 minute.

Wenke:
Whole wheat/Nutty wheat kan gebruik word in plaas van gewone koekmeel.
Hoe meer karringmelk jy gebruik, hoe ligter gaan die brood uitkom.
Sade en neute kan ook gebruik word vir dieselfde mengsel.
‘n Eetlepel heuning (in plaas van suiker) is ook baie lekker in die mengsel.
Gewone brood panne kan gebruik word. Ek sit myne net in ‘n plat ronde bak pan.

Resep geplaas deur Kyle Jensen
Foto: Kyle Jensen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page