Your Recipe Blog

THALIA SE ROLY POLY MET KLAPPER

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minute

THALIA SE ROLY POLY MET KLAPPER

  • Deeg:
  • 2 koppies koekmeel
  • 2 teelepels bakpoeier
  • 2 eetlepels botter
  • 2 – 3 eiers

Meng bogenoemde tot ‘n deeg. Rol die deeg uit. Smeer appelkooskonfyt lekker dik op en strooi klapper bo-oor. Rol deeg op soos ‘n rolkoek, sny in wiele en pak in gesmeerde oondbak.

  • Sous:
  • 1 koppie suiker
  • 2½ koppies water
  • 1 teelepel vanilla geursel
  • 1 teelepel Maizena

Meng alles saam en giet oor die deeg. Bak by 180 ºC vir 45 minute tot bruin met harderige kors. Bedien met vla.

Bron en foto: Thalia Botha-Rondganger

2 Reviews

  1. Pam Ashe

    Please can you send it to me in English

    • Good day just open the recipe and use the translator that sits on the page at the top on the right hand side. Hope that will help.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5