Your Recipe Blog

TANNIE DORIS SE KOOLSLAAI

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 20 porsies

TANNIE DORIS SE KOOLSLAAI

Die resep het ek by ‘n tannie geleer en haar seun het ook gesê dat myne proe soos hare.

  • 1 koolkop
  • 25 ml kookolie
  • 750 ml mayonnaise
  • 1 eetlepel knoffel
  • sout en swart peper

Kerf die kool baie fyn.
Meng kool met olie, knoffel, swart peper en sout, roer deur, voeg mayonnaise by en meng baie goed.
Die olie laat die mayonnaise lekker inmeng.
Versier met pietersielie.

Resep en foto: Meisie van der Colff

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page