Your Recipe Blog

SUURLEMOEN EN KRUISEMENT GARNAAL SOSATIES

Avatar photo
Recipe by
Prep: Marineer 3 ure |

SUURLEMOEN EN KRUISEMENT GARNAAL SOSATIES

Resep en foto: Cecil Dunhin

  • garnaal sterte
  • 1 suurlemoen se sap en zest
  • 1 teelepel “lemongrass” poeier
  • vars kruisement blare, gekap
  • klapperolie
  • Meng al die bestanddele saam en marineer vir 3 ure.
  • Laat lê die stokkies in water voor gebruik word.
  • Maak die garnala skoon en ryg in sosatiestokkies in.
  • Braai in ‘n warm pan tot gaar in klapperolie.
  • Bedien met rys.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page