Your Recipe Blog

SULTANABROOD MET AMASI

Avatar photo
Recipe by
Cook: 60 minutes

SULTANABROOD MET AMASI

  • 1 kg bruismeel
  • 500 ml Amasi
  • 1½ koppie pitlose sultanas
  • 500 ml volroom melk
  • ½ teelepel sout
  • 2 teelepels bakpoeier
  • 2 eetlepels suiker

Sif droë bestanddele saam en voeg sultanas by.
Meng met die melk en Amasi.
Bak in gesmeerde broodpan vir 1 uur teen 180 ºC.

Resep en foto: Hennie van Deventer

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page