Your Recipe Blog

STOWE GROENBONE

STOWE GROENBONE

  • 500 g gekoopte gevriesde groenboontjies
  • 1 ui, opgekap
  • 3 aartappels, geskil en in blokkies gesny
  • 100 ml room
  • 50 ml botter/magarien
  • 100 ml water
  • sout en peper, na smaak

Plaas die groenboontjies, uie, aartappels, room en water in ‘n pot.
Kook op lae hitte, tot aartappels sag is en groenboontjies gaar is en vloeistof baie min is.
Druk alles fyn met ‘n masher.
Voeg botter/magarien, sout en peper by en roer goed deur,
Dien op en geniet.

Resep en foto:  Heleen Nel

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5