STAMPMIELIESLAAI – SAMP
- 2 koppies gaar stampmielies
- ½ groen soetrissie
- ½ koppie fyn gesnyde kool
- ¼ koppie fyn gerasperde wortel
- ¼ koppie sampioene, klein gesny
- 1 koppie kersie tamaties, ¼ gesny of klein blokkies tamatie
- ¼ koppie soet rissiesous
- 1 eetlepel bruinsuiker
Meng alles saam laat staan so 2 ure in koelkas sodat die stampmielies, die sousie se smaak kan kry!!
Verdun die sousie met bietjie asyn as dit te dik is!!
Resep en foto: Nathalie Jessica Koekemoer- Groot
Category: