SPOG BASAAR KLAPPERYS
Foto en variasie deur Kokkedoor Tessie Els Kemp
- Meng:
- 540 g versiersuiker
- 2 teelepels kremetart
- 2 blikkies kondensmelk
- Voeg by en meng goed:
- 500 g klapper
- Ekstra:
- kleursel
- Partykeer is klapper fyner as gewoonlik, as mengsel bietjie pap is voeg net nog klapper by.
- Deel mengsel in 2 of 3 dele soos verkies en kleur met gewone of gel kleursel.
- Druk die verskillende kleur lae plat in ‘n pan en laat in yskas vir ‘n paar uur staan tot heeltemal styf.
- Sny in blokkies.
- Nota:
- Hierdie klapperys lyk nie net mooi nie, maar die smaak is PERFEK!!!!
- Ek strooi altyd goue glitter bo op, dit lyk baie mooi.
Category:

