Your Recipe Blog

SPLITHOENDER – PLATHOENDER

Recipe by
Cook: 60 minute

SPLITHOENDER – PLATHOENDER

  • 1 groot hoender
  • sout en peper
  • 125 ml natuurlike jogurt
  • sap en skil van 1 suurlemoen
  • 5 ml Mexikaanse speserye
  • 5 ml gemengde kruie
  • gekapte pietersielie

Voorverhit die oond tot 180ºC.
Was die hoender skoon af en sny dit deur die borsbeen oop.
Druk die hoender plat en plaas in ‘n oondbak.
Geur goed met sout en peper.
Meng die res van die bestanddele goed saam en verf oor die hoender.
Bak sowat 60 minute lank of totdat die hoender gaar en sag is.
Verf van tyd tot tyd van die sous oor terwyl die hoender bak.
Bedien saam met ‘n slaai.

Resep en foto: Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page