Your Recipe Blog

SOUTVLEIS KOEKIES MET AARTAPPEL

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 14

SOUTVLEIS KOEKIES MET AARTAPPEL

  • 2 aartappels, met skil aan gerasper
  • 1 ui, gerasper
  • 1 blik “corned beef” fyn gedruk
  • sout en peper
  • vars pietersielie, gekap
  • 125 ml koekmeel
  • 1 eier
  • olie vir vlakbraai

Meng al die bestanddele saam.
Vorm in koekies, druk effens plat en braai weerskante tot goudbruin in pan.
Pak in ‘n gespuite oondpan
Bak ongeveer 10 min by 180ºC tot alles gaar is.
Bedien met sous van jou keuse!

Resep geplaas deur Ilze Garbers Jacobs
Foto: Ilze Garbers Jacobs

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page