Your Recipe Blog

SOUT OLIEBOLLE

Cook: 15 minute

SOUT OLIEBOLLE

Celebrating it my way!

  • 1 pak winkeldeeg
  • 1 pakkie spekstukkies
  • 1 ui
  • 1 tamatie
  • 1 pakkie sampioensop
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • 1 koppie melk
  • olie vir diepbraai

Rol deeg tot so 1 cm dikte, gebruik ‘n groot glas om deeg in sirkel te maak en ‘n kleiner glassie vir die gat.
Diepbraai in olie tot bruin en dreineer op handdoek papier.
Braai spek tot bros.
Sny ui en tamatie fyn.
Meng die soppoeier en melk.
Sny oliebolle in die helfte plaas tamatie en uie mengsel op.
Plaas weer die boonste deel van die oliebol bo-op. Pak in ‘n oondbak.
Sprinkel spek en kaas bo-oor.
Giet soppoeiermengsel  bo-oor, bak in oond vir 15 minute teen 180°C.

Geniet!!!

Resep en foto: Stephan Von Der Fecht

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page