Your Recipe Blog

SOUT EN PEPER PLATGEDRUKTE AARTAPPELS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30-40 min

SOUT EN PEPER PLATGEDRUKTE AARTAPPELS

  • 7 medium aartappels
  • ¼ koppie canola olie
  • 1 teelepel sout
  • 2-3 teelepels swart peper
  • tiemie

Was die aartappels mooi skoon en stoom die aartappel met skil en al vir 10 min in mikrogolf stomer of tot gaar.
Voorverhit die oond op 230º C
Wannneer die aartapples gaar is plaas dit in ‘n gesmeerde oondpan.
Druk die aartappels met ‘n aartappeldrukker plat. Drup olie oor en geur mildelik met sout peper en tiemie.
Plaas in die oond 30 tot 40 min tot bruin en “crispy”.

Dit is baie lekker!

Resep en foto: Meisie van der Colff

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page