Your Recipe Blog

SLAKKE VOORGEREG

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 min

SLAKKE VOORGEREG

Ek net hierrie lekker slak oudurfie. Dit was djeeeeeerlik.

  • 1 blikkie  slakke (meer as jy vir meer mense maak)
  • 1 teelepel gekneusde knoffel
  • pienksout
  • Peri peri / Tabasco
  • botter
  • bloukaas

Deineer die slakke goed.
Skep 2 slakkies per holte in die keramiekbakkies.
Skep 1 vol teelepeltjie gekneusde knoffel oor elk bo-op elke paar slake.
Maal pienksout (of Ina Paarman se gegeurde seesout) bo-op die knoffel.
Drup gunsteling peri-peri bv. Tabasco oor die knoffel.
Stip teelepel vol BOTTER bo-op elke slakholte.
Voorverhit oond tot 140 ºC (oond met waaier) of tot so 160 ºC (oond sonder waaier).
Die knoffel moet alles baie stadig gaar word anders brand dit, hou oond maar laag.
Bak slakbakkies in die oond vir ongeveer 15 minute sodat knoffel in die botter kan gaar word.
Krummel matige bloukaas oor die slakke wanneer dit uit die oond kom.
Bedien met vars snytjies brood.
Djeeerlik bly maar lekker.

Resep en foto: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page