Your Recipe Blog

SKEMER PEUSELHAPPIE

Recipe by
Cook: 35 + 15 minute

SKEMER PEUSELHAPPIE

  • oorskiet skilferkors deeg
  • gesmelte botter
  • gerasperde kaas
  • karwysaad, opsioneel

Oorskiet skilferkors deeg gebruik, uitgerol, gesmelte botter gesmeer, kaas gestrooi en in repe gesny. Gee elke reep ‘n draai soos op die foto.
Bak vir 15 minute teen 220ºC dan op 180ºC vir nog 20 minute in oond.
Los in die oond vir nog 15 minute om uit te droog.

Die vierkantiges het ek bietjie karwysaad by kaas gestrooi, dieselfde metode gebruik as vir die repies, liggies met geklitste eier en water mengsel geverf (eggwash), lekker saam skemerkelkies.

Resep en Foto: Alta Gunter Van Dyk

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5