Your Recipe Blog

SJOKOLADE MUFFINS

Recipe by
Cook: 25 minute

SJOKOLADE MUFFINS

  • 1 pakkie sjokolade muffin mengsel (mix)
  • 1 pakkie sjokolade kits hawermout
  • 3 eetlepels koekmeel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 4 eiers
  • 200 ml melk
  • 200 ml olie
  • 1 gerasperde soetpatat
  • 1 fyngedrukte piesang
  • 1 houertjie bloubessies
  • klein smarties

Klits die olie, melk en eiers. Voeg die muffin mengsel, kits hawermout, koekmeel en bakpoeier by en roer goed deur.
Roer die gerasperde soetpatat en fyngedrukte piesang by sjokolademengsel.
Skep muffin houertjie half vol en druk 2 bloubessies in deeg.
Vul verder tot bo met deeg en plaas klein smarties bo-op.
Bak vir 25 minute by 180°C . Baie lekker sjokolade smaak.

Resep en fotos: Yvonne Jones

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page