Your Recipe Blog

SEMELROOMBESKUIT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 35 minute

SEMELROOMBESKUIT

  • Droë bestanddele:
  • Sif die volgende saam:
  • 2.5 kg bruismeel
  • 10 ml sout
  • 15 ml bakpoeier
  • Vryf die volgende in tot broodrukkel effek:
  • 750 g bak margarien
  • Voeg die volgende by en meng goed:
  • 350 g (1 pakkie) semels
  • Meng saam vir roommengsel:
  • 3 koppies suiker
  • 3 exstra groot eiers
  • 3/4 koppie sonneblom olie
  • 1 liter vars room

Voeg die droë bestanddele by roommengsel en meng tot ‘n sagte deeg, verdeel in 2, sit in 2 plat beskuit panne, druk met beskuit drukker en bak vir 35 min op 180°C tot gaar.

Resep en foto: Magda Van Der Merwe

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5