Your Recipe Blog

ROMERIGE TUNAPASTA MET BROCCOLI

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 minute

ROMERIGE TUNAPASTA MET BROCCOLI

  • 4 koppies gaar pasta
  • 2 koppies liggies gestoomde broccollistukkies
  • 2 blikkies gedreineerde gevlokte tuna
  • 2 koppies medium dikte witsous
  • 2 geklitste eiers
  • 2 koppies gerasperde Cheddar kaas

Roer die eiers by die witsous in asook 1 koppie van die kaas.
Meng al die bestanddele behalwe die ekstra koppie kaas.
Skep in gesmeerde oondbak, strooi die res van die kaas bo- oor en bak vir 25 min by 180°C.

Resep en foto: Elsabie Templeton

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5