Your Recipe Blog

ROMERIGE MAKLIKSTE FUDGE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 12 min

ROMERIGE MAKLIKSTE FUDGE

My ouma se lekkerste fudge resep.

  • 1 blik kondensmelk
  • 500 g strooisuiker (castor sugar)
  • 125 g margarien
  • 2 eetlepels grondboontjie botter
  • 1 teelepel (5 ml) vanilla geursel

Plaas kondensmelk, botter, suiker en grondboontjie botter in‘n groot mikrogolfbak en mikrogolf vir 2 minute.
Haal uit en roer goed met ‘n houtlepel.
Sit terug in mikrogolf vir 9 minute, roer so elke 3 minute.
Haal dan uit en gooi die vanilla geursel by en roer goed.
Skep die mengsel in ‘n gesmeerde bak /uitgevoer met waspapier.
Laat koel af vir so 10 – 15 minute en sny dan met ‘n skerp mes in blokkies.
Laat heeltemal afkoel voor dit uitgehaal word.

Resep en 2de foto: Rozanne Kruger
Foto:  Monique Grobbelaar  – Ek het dit vandag gemaak! Dankie, dit is heerlik!

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page