Your Recipe Blog

ROERBROODJIE

Recipe by
Cook: 60 minute

ROERBROODJIE

  • 1 kg koekmeel
  • 1 pakkie pers kitsgis (7 g)
  • 1½ eetlepels suiker
  • ½ teelepel sout
  • 4 koppies lou water

Roer alles goed deurmekaar.
Vorm deeg.
Sit deeg in een groot, of twee kleiner broodpanne.
Laat rys vir 30 minute.
Bak by 180 °C vir 60 minute of 45 minute vir twee kleiner pannetjies.

Nota:
Opsioneel kan jy eksperimenteer met die volgende individuële geursels in die deeg – knippie van:
roosmaryn
pietersielie
soetbasiliekruid
Italiaanse kruie
origanum
Italiaanse knoffel

Resep en foto: Mariette Heydenrych-Kotze

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page